“Ons is vol vertroue dat die oorblywende verdagtes ook dieselfde sal doen. Lasbriewe sal binnekort uitgereik word vir hul inhegtenisneming indien hulle hul nie self oorgee nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "stadion-geweld"
Stadion-geweld: Borgtog vir beskuldigdes
“Ons doen ook ʼn beroep op beseerde slagoffers om na vore te kom, want ons het nog hulle verklarings nodig.”
Stadion-geweld: Dié mense gesoek
“Ons verwelkom die feit dat verdagtes begin om die ondersoekbeamptes te kontak sodat hulle hul dag in die hof kan kry, en ons moedig die uitstaande verdagtes aan om onmiddellik dieselfde te doen voordat die polisie op hulle toeslaan.”
Moses Mabhida-geweld: Drie wil skuldig pleit
As deel van hul borgtogvoorwaardes mag die drie mans glad nie weer sportgeleenthede bywoon nie.
Drie vas vir stadiongeweld
Die polisie in KwaZulu-Natal het drie verdagtes in hegtenis geneem nadat ʼn sokkerwedstryd op 21 April in die Moses Mabhida-stadion in Durban in chaos ontaard het.
Polisie soek ooggetuies van stadiongeweld
“Baie van die mense wat beseer is, het net die stadion verlaat nadat hulle mediese behandeling gekry het en nie hul kontakbesonderhede aan die polisie verskaf nie.”
Sokker-aanranding: Twee in hof; voorval veroordeel
Free State Stars-spelers moes inderhaas die veld verlaat ná hordes aggressiewe toeskouers op hulle neergesak het.
Video: Aggressiewe toeskouers rand vrouewag aan ná nederlaag
’n Video van ’n vroueveiligheidswag wat deur Kaizer Chiefs-ondersteuners met onder meer stoele aangerand word ná die nederlaag teen Free State Stars het sosialemediagebruikers warm onder die kraag.