Verskeie paaie rondom die Kaapstad-stadion word vandeesweek tydelik gesluit vir die Britse minnesanger Ed Sheeran se konserte in die Moederstad.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "stadion"
Onthoofde lyk in Durban-stadion gevind
Munisipale werkers het Maandag op ‘n onthoofde lyk afgekom terwyl hulle ‘n stadion in Durban, KwaZulu-Natal skoongemaak het, berig die Daily News.
Kriminele klagtes vir “samespannende direkteure”
Corruption Watch het Woensdag gesê kriminele klagte moet gelê word teen die direkteure van konstruksiemaatskappye, wat gesamentlik vir samespanning met R1.46 miljard beboet is.
Konkelwerk met bouprojekte
Sewe groot konstruksie- en ingenieursmaatskappye het glo in 2006 in die geheim ontmoet om tenders vir Wêreldbeker-stadionprojekte te allokeer en om op ʼn 17.5%-winsgrens ooreen te kom, het die Cape Times Dinsdag berig.