Die vakbond Solidariteit sê stakers in die metaal- en ingenieursbedryf reeds twee tot drie jaar sal moet werk om die verlies wat hulle weens die staking gely het, in te haal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "stakers"
Mynwerkers maak glo amok in Noordwes
Die Noordwes-polisie ondersoek sake van opsetlike saakbeskadiging en brandstigting wat moontlik verband hou met die huidige mynwerkersstaking by Anglo Platinum se myn.