S&P het dié besluit geneem weens die nadelige gevolge van die Covid-19-pandemie op die land se ekonomie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Standard and Poor’s"
Tesourie reageer op S&P se negatiewe vooruitsig
Die nasionale tesourie het die aandag opnuut gevestig op die ekonomiese stimuluspakket wat pres. Cyril Ramaphosa in September 2018 aangekondig het.
S&P hersien SA se kredietgradering
Die graderingsagentskap het in sy verslag aangedui dit is onwaarskynlik dat Suid-Afrika se skuld gaan stabiliseer.
Agentskap het kommer oor Eskom, groeiende skuldlas
Die nasionale tesourie het reeds ’n belofte gemaak dat hy die fiskale riem stywer gaan trek. Ontleders is egter skepties of dit so maklik gaan wees.
Graderingsagentskap sê oor Eskom
Terwyl beleggers steeds asem ophou om te sien wat met Suid-Afrika se kredietgradering gebeur ná die jongste begrotingsrede net meer as ʼn week gelede, het die graderingsagentskap Standard & Poor’s Vrydag goeie nuus vir die nasionale kragvoorsiener gebring.
Eskom se kredietgradering afgegradeer
S&P hou vol Eskom se vooruitsigte bly negatief.
Suid-Afrika spring rommelstatus vry
Suid-Afrika se langtermyngeldeenheidgradering is Vrydag deur die graderingsagentskap Standard & Poor (S&P) van BBB+ na BBB afgegradeer.
Politici, sakemanne verwelkom S&P-aankondiging
Politici van albei kante van die spektrum en verskeie sakemanne het Vrydag die besluit deur Standard & Poor’s (S&P), om Suid-Afrika se kredietgradering onveranderd te laat.
Kredietgradering: Só sê Standard & Poor’s
Standard & Poor’s het Vrydag bevestig Suid-Afrika se kredietgradering bly onveranderd.
SA hoor vanaand oor moontlike rommelstatus
“As ons met mekaar eerlik is, verdien Suid-Afrika om afgegradeer te word na rommelstatus. Dit is natuurlik nie wat ons wil hê nie, maar dit is wat ons verdien.”
Kredietgraderingsagentskappe, hoekom is hulle belangrik?
Die kredietgraderingsagentskap Standard and Poor’s (S&P) het onlangs Suid-Afrika se buitelandse valutakredietgradering verlaag na ʼn gradering van BBB-. Dit beteken dat beleggers ons land nou as ʼn groter risiko beskou en kan uiteindelik neerslag vind in ʼn swaarder belastinglas op Suid-Afrikaanse belastingbetalers, skryf Gerhard van Onselen.
SA se kredietgradering afgradeer
Die kredietgraderingsagentskap Standard and Poor’s (S&P) het Suid-Afrika se kredietgradering met een kerf afgradeer.