Deur gereeld te stap sal jy nie net kalorieë verbrand en gewig verloor nie, maar jy sal ook jou gemoed lig en stresvlakke verlaag.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "stap"
Jongman bid vir boere op tog deur SA
Siya stap al sowat vyf maande stoksielalleen al langs die Suid-Afrikaanse kus met die doel om vir elke plaasboer en sy plaasgrond wat hy verbygaan te bid vir reën, veiligheid en welvaart.
Tuks-student: ‘God is in beheer’
Ek glo dié situasie (op die kampus) is ook in God se hande en Hy vra vir ons om ons vertroue weer in Hom te stel.”
Tien toproetes vir stappers
Is jy ‘n kranige stapper? Elbé van Heerden van Lekkeslaap het ʼn lys van tien móét-staptoere saamgestel met ʼn beskrywing van elke staptoer. Sy meen dié roetes is net vir gesoute stappers.
Video: Stap vir ‘n goeie doel
Duisende stappers het aan die jaarlikse Blisters For Bread-fondsinsameling in Kaapstad deelgeneem.
Klank: Man loop SA plat tydens gelooftog
Jurie Pieters (48) is in Junie 2013 met breinkanker gediagnoseer nadat hy sy vrou en tweeling dogtertjies in ‘n motorongeluk verloor het. Hy het egter nie op die ashoop gaan sit nie.