Hippokrates het gesê om te stap is die mens se beste medisyne.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "stappers"
Soektog na vermiste stapper eindig tragies
’n Soekgeselskap het sedert verlede week na Devereaux Pienaar in die Wolkberg-wildernisgebied in Limpopo gesoek.
‘Tyd hardloop uit’ vir broer in berge vermis
Een van twee broers wat in die berge gaan stap het toe hulle van mekaar weggedwaal het, is gevind. Familie en noodreddingsdienste soek nou onverpoos na die ander een.
70-jarige oumas laat spat stap-rekords
Eers was dit net ʼn pretloop op ʼn lui Saterdag saam met hul families, “sommer as tydverdryf”. Nóú skop Elsa Meyer (70) en Annatjie Greyvenstein (71) van Pretoria letterlik én figuurlik stof in jonger atlete se oë nadat hulle onderskeidelik ʼn wêreldrekord én ʼn Suid-Afrikaanse rekord in die afgelope naweek se Atletiek Suid-Afrika Stapkampioenskap laat spat het.
Soektog na vermiste toeriste duur voort
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se span in Plettenbergbaai is Vrydagaand omstreeks 18:00 in kennis gestel van twee stappers wat nie ná ‘n staptog in Nature’s Valley in die Wes-Kaap teruggekeer het nie.
Stappers verdrink net ná hul redding
Twee stappers wat eers verdwaal het, is net ná hul redding dood toe hulle tydens ʼn storm met hul motor in die Atlantiese Oseaan beland het.