Die vermeende brandstigters is in hegtenis geneem nadat geslote kringtelevisiebeeldmateriaal en foto’s van die beweerde betrokkenes versprei is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "stasie"
Watertoevoer na Gautrein-stasie in Sandton binnekort herstel
Ingevolge die ooreenkoms wat aangegaan is, sal die watertoevoer na die Sandton-stasie dus voortaan glad nie gekoppel wees aan Cedar Park of sy finansiële verpligtinge teenoor die stad nie.