Twee polisiebeamptes sal na verwagting Donderdag in die landdroshof in Elliotdale, Oos-Kaap, verskyn in verband met die moord op hul stasiebevelvoerder.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "stasiebevelvoerder"
Stasiebevelvoerder skuldig aan verkragting
Michael Paulse, ʼn voormalige stasiebevelvoerder van die Melkbos-polisie, is Donderdag skuldig bevind dat hy ʼn vrou verkrag het en ʼn ander seksueel aangerand het, terwyl hulle in aanhouding was.