Die Olimpiese Raad van Maleisië oorweeg dit om ’n “afgeskaalde” Statebondspele in 2026 aan te bied. Daar heers intussen vrae oor die toekoms van die Statebondspele.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Statebondspele"
Mening: Uitblinkervertonings, maar ook teleurstellings
Die afgelope twee, drie maande het vir ʼn hele paar uitblinkvertonings deur Suid-Afrikaanse sportspanne en ook individue gesorg. Daar was aan die ander kant ook ʼn paar teleurstellings.
Statebondspele: SA verloor stoom
Die 21ste Statebondspele het Sondag aan die Goue Kus van Australië ten einde geloop.
Statebond-sewes: SA durf nie in groepronde gly
Daar is ʼn saak uit te maak dat dit die gevolg van te veel sport is, maar heelwat sewesondersteuners het al vergeet dat Suid-Afrika die verdedigende kampioen in sewes by die Statebondspele is.
Statebondspele: SA spog met sóveel medaljes
Suid-Afrika ryg behoorlik die medaljes in op die 21ste Statebondspele.
Statebondspele: Nóg medaljes vir SA; rekords spat
Suid-Afrika het teen Dinsdagmiddag reeds 21 medaljes (9-6-6) op die 21ste Statebondspele ingeryg.
Statebondspele: SA ryg medaljes in
Dié uur van swem- en atletiekdrama sal vir baie jare deur ondersteuners onthou en gekoester word.
Statebondspele: SA se eerste goud is in die sakkie
Span Suid-Afrika se eerste goue medalje by die 21ste Statebondspele is op dag een deur Henri Schoeman verower.
Laat die spele begin
Die 21ste Statebondspele begin op 4 April aan die Australiese Gouekus en duur tot Sondag 15 April.
Statebondspele: Sewe van 2014 se wenspan weer gekies
Sewe van die spelers wat in 2014 die goue medalje vir Suid-Afrika in Glasgow help wen het, is ingesluit in die sewesspan vir die Statebondspele wat in April aan Australië se Goudkus gehou word.
Wayde van Niekerk in VSA geopereer
Die nuus van sy besering kom kort nadat hy getrou het.
Statebondspele: Soveel geld in die water
Fikile Mbalula, minister van sport en ontspanning, het gesê die verlies is betreurenswaardig, maar die land is nie in ʼn posisie om groot finansiële beloftes te maak wanneer hy so baie sosio-ekonomiese uitdagings moet hanteer nie.
Finansies-waarborg vir Statebondspele gefinaliseer
Die minister van sport en ontspanning het Saterdag bevestig die finansies-waarborg om die 2022 Statebondspele in Durban te hou, is gefinaliseer.
Saskok bevestig Statebondspele in Durban
Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok) het Vrydag berigte verwerp dat Durban nie in staat sal wees om in 2022 die Statebondspele te kan aanbied nie.
2022 Spele kan groot inspuiting wees
Jeff Radebe, minister in die presidensie, het Donderdag gesê Suid-Afrika kan ʼn groot finansiële inspuiting kry indien die 2022 Statebondspele in die land aangebied word.
Foto’s: SA ryg die medaljes in by Statebondspele
Suid-Afrika se Sewes-rugbyspan het Sondagaand ‘n goue medalje op die Statebondspele gewen nadat hulle Nieu-Seeland geklop het.