Net 14,1 miljoen van alle Suid-Afrikaners het in hierdie stadium ʼn werk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Statistieke Suid-Afrika"
BBP-skok: ‘Medisyne was dodeliker as die siekte’
“Dit is nie die pandemie wat ons hier laat beland het nie, maar pres. Cyril Ramaphosa en sy kabinet se hantering daarvan.”
SA’ners betaal vanjaar duurder vir brood, begrafnisse – Satistieke SA
Die verbruikerskoersindeks het Woensdag op 3,2% gestaan, ʼn hele persentasiepunt hoër as in Junie.
Afsondering: Formele sektor swaar getref – StatsSA
Omtrent die helfte van ondernemings wat aan die opname deelgeneem het, moes tydelik hul deure sluit.
Grafieke: Belemmerde ekonomie sukkel al vir twee jaar
Hiervolgens sien Suid-Afrika dan twee opeenvolgende jare waar vaste belegging nie gegroei het nie, wat ’n prentjie skets van ’n belemmerde ekonomie.
Werkloosheidsyfer bly ʼn kopseer
Die getal moedelose werksoekers het in ʼn enkele kwartaal met 62 000 toegeneem.
Plaaslike ekonomie kry weer ʼn hou ná inkrimping
Die groeikoers van Januarie tot September is ook kommerwekkend.
Mynbedryf gee ekonomie ’n welkome hupstoot
Die mynboubedryf het hoofsaaklik die groei in die tweede kwartaal aangedryf. Mynwese het met 14,4% gestyg en dit is dié bedryf se sterkste vertoning sedert 2016.
SA’ners verdien gemiddeld soveel per maand
Die daling in verdienste is egter te verstane aangesien baie Suid-Afrikaners aan die einde van die jaar bonusse ontvang.
‘Eerste kwartaal se gegewens was skokkend’
Die uitgerekte episodes van beurtkrag vroeër vanjaar het ʼn hoë tol op die ekonomie geëis.
SA se BBP-groei sedert 1994
“Ons meen die regering moet pa staan vir groot dele van hierdie gebrek aan ekonomiese buigsaamheid en aanpasbaarheid. Markgerigte hervormings, laer belastings en beter beleid is nodig om dinge te verander.”
Goeie nuus: Inflasie daal skerp
Dis die grootste daling in ʼn enkele maand sedert April 2017.
Ekonome verwelkom styging in BBP
Die vuisvoos Suid-Afrikaanse ekonomie het gedurende die derde kwartaal van vanjaar van die planke opgestaan soos ’n bokser wat katswink geslaan was. Dit het beleggers, markspelers en senior regeringslui die kans gegee om ’n slaak van verligting te gee.
Kleinhandelverkope bo markverwagtinge
Die plaaslike ekonomie het ’n dosis goeie nuus ontvang nadat Augustus se kleinhandelverkope-gegewens bo markverwagtinge presteer het. Konsensus onder markontleders was dat verwagte groei 0,3% sou beloop.
SA byna 70 000 werkgeleenthede kwyt
Die goeie nuus is dat die handel- en sakedienstesektor 7 000 werkgeleenthede elk geskep het en die boubedryf ʼn geringe toename van 1 000 werkgeleenthede ervaar het.