Die daling is hoofsaaklik weens laer brandstofpryse hoewel die prys van kos aan’t styg is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "StatsSA"
Werkloosheid op nuwe rekordvlak
Die werkloosheidsyfer word as ʼn “nasionale ramp” bestempel.
Moontlike belastingvoordeel op jou waghond
TLU SA wil hê Suid-Afrikaners moet dié lys van veiligheidsuitgawes van belastingsgeld kan verhaal.
BBP tuimel terwyl Covid-19 tol op ekonomie eis
Die inkrimping laat die verlangsaming in die eerste kwartaal van 2009 – tydens die wêreldwye finansiële krisis – na ʼn vulletjie lyk.
Afsondering: Toerismeverblyf daal met 95% – StatsSA
Suid-Afrika se akkommodasiebedryf het tussen April en Junie vanjaar maar R172,6 miljoen verdien, teenoor die meer as R5,5 miljard verlede jaar.
SA 3 000 werksgeleenthede in eerste kwartaal kwyt
Die werkloosheidsyfer staan boonop nou op 30,1%.
Ekonomie krimp vanjaar reeds met 2%
Risenga Maluleke, die statistikus-generaal, het die jongste syfers Dinsdag bekend gemaak.
Só lyk sensusuitslae oor kommersiële boerdery in SA
Een uit elke vyf hoenders word deur ʼn boer in die Tshwane-metrogebied verkoop, terwyl die Wes-Rand die land se wortelhoofstad is.
SA amptelik in resessie
Suid-Afrika se ekonomie is amptelik in ʼn resessie gedompel. Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) het Dinsdag gesê die ekonomie het in die vierde kwartaal van 2019 met…
Oplossing gesoek vir geldtekort by Stats SA
Stats SA se raad het verlede week gedreig om te bedank as die regering nie dringend werk maak van die benarde finansiële posisie waarin die instelling hom bevind nie.
StatsSA-raad dreig om te bedank weens geldtekort
Die instelling sê dit het weens begrotingsbesnoeiings nou haas onmoontlik geword om sy werk doeltreffend te doen.
SA se werkloosheidskoers hoogste in jare
Miljoene Suid-Afrikaners is steeds werkloos.
SA universiteite se finansiële posisie bestendig
StatsSA het bevind salarisse bly universiteite se grootste uitgawes.
Minder toeriste besoek Suid-Afrika
Volgens Statistieke Suid-Afrika se jaarlikse opname het die getal toeriste vanaf Augustus 2018 tot Augustus vandeesjaar drasties afgeneem.
Huisbraak ‘SA se voorste misdaad’ – StatsSA
In die 2018-’19-boekjaar is nagenoeg 260 000 huisrooftogte aangemeld en in dié geval was die waarskynlikste slagoffers wit gesinne, of huishoudings waar ʼn jong mens in beheer is. Die algemeenste wapens wat gebruik is, was vuurwapens (54%) en messe (47%).
Werkloosheidsyfer op rekordvlak
StatsSA het bevind die uitgebreide werkloosheidskoers, wat mense insluit wat nié meer aktief werk soek nie, het met 0,5 persentasiepunte gestyg na 38,5% in die tweede kwartaal.