Die ANC se mislukkende transformasieprojek is verantwoordelik vir die munisipale krisis, en hierdie beleid sal moet verander voordat ons stede en dorpe kan regkom. Indien dit nie gebeur nie, gaan dorpe en stede al meer privatiseer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Stede"
Kloof tussen stad en platteland sleg vir Westerse samelewings
Hierdie groot verdeling tussen die liberale stedelike gebiede en die konserwatiewe voorstedelike en landelike gebiede bestaan reeds vir dekades in die VSA en neem eerder in intensiteit toe as af.
Europese referendums: eendag in Suider-Afrika?
In die Noord-Italiaanse streeksreferendums in Veneto en Lombardye het sowat 90% van die kiesers op 22 Oktober gekies vir meer outonomie. Kan dit eendag ook in Suider-Afrika gebeur?
Raak die platteland weer in die mode?
Een van die megatemas wat nooit uitgeput raak nie is die verhouding tussen stad en platteland, asook die migrasietendense daartussen.
Kaapstad as kreatiefste stad aangewys
Kaapstad het onlangs agt ander stede uitgestof en is aangewys as die kreatiefste stad ter wêreld.
Johannesburg ‘onvriendelikste’ stad in die wêreld; Kaapstad een van die vriendelikste
Kaapstad is deur die reistydskrif, Condé Nast Traveler, as een van die vriendelikste stede in die wêreld aangewys terwyl Johannesburg met die titel van die onvriendelikste stad in die wêreld tevrede moes wees.
Tien beste stede vir 2014 laat oë rek
Die tien beste stede om vanjaar te besoek, volgens die reisgids Rough Guides, lewer verskeie verrassings op. Baie mense sou waarskynlik nog nie eens van sommige van hierdie bestemmings gehoor het nie.