Die seun wat skuldig bevind is aan die moorde op die Steenkamp-gesin van Griekwastad is nooit oor die moorde wat hy gepleeg het gekonfronteer nie, het die Noord-Kaapse hooggeregshof Woensdag gehoor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "steenkamp-gesin"
Boek: Die Griekwastad-moorde
Die ware verhaal agter die moorde wat die land geruk het, geskryf deur die joernalis wat die storie onthul het.