“Dit is duidelik dat die ontwikkelde lande ’n vinnige oorgang na hernubare energiebronne verlang en dat hulle Suid-Afrika as ’n sleutelrolspeler in Afrika beskou.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "steenkoolmyn"
Honderde werkers onseker oor toekoms by steenkoolmyn
ʼn Gedeelte van die myn gaan moontlik eersdaags ná 36 jaar sluit.
Staking by steenkoolmyn kan nóg beurtkrag bring
Die staking verhoed dat steenkool ter waarde van sowat R8,1 miljoen per dag vervoer kan word.
Studie wys talle steenkoolmyne in Mpumalanga oortree glo waterregulasies
Die groep sê die verslag wys ʼn algehele versuim deur die departement van water en sanitasie om toe te sien dat daar aan die voorwaardes van die waterlisensies vir agt groot steenkoolmyne voldoen word. Die departement doen ook nie stappe waar daar ooglopende oortredings is nie.
Beurtkrag sal sukkelende ekonomie nog verder strem
Eskom, wat sowat 90% van die land se elektrisiteitsbehoeftes voorsien, is ook die staatsbeheerde-onderneming met die grootste skuldlas.
Sekureitswagte toe eintlik mynwerkers
Mynwerkers is Dinsdag deur vermeende koperdiewe gyselaar gehou in ‘n Xstrata-steenkoolmyn in Witbank.
Vasgekeerde sekuriteitswagte by Witbank-myn gered
15 Sekuriteitswagte van die Xstrata-steenkoolmyn (XCSA) in Witbank wat deur vermeende koperdiewe in ‘n ondergrondse skag gyselaar gehou was, is gered.