Stefaans Coetzee was maar 19 jaar oud toe hy op Oukersdag 1996 saam met twee ander verregses bomme by die Shoprite-winkel in Worcester geplant het. Nou, 23 jaar later, is daar nie ʼn sweempie van daardie wraaksugtige jong man by Coetzee te bespeur nie. Geen monster nie. Net ʼn verkondiger van versoening en hoop.
Lees meer