Die huurwerker wat ʼn bejaarde inwoner van die Oos-Rand Vrydag glo met ʼn betonsteen in sy gesig gegooi het, het Maandag in Gauteng in Benoni se landdroshof verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Stefan Schlimmer"
Jong man keer aanvaller aan
Stefan Schlimmer, ʼn 22-jarige helikoptervlieënier van Benoni, het Vrydag ʼn huurwerker aangekeer wat vermoedelik ʼn ouer man oor ʼn loondispuut aangeval het.