Die staatsaanklaer het ook bekend gemaak dat een van die beskuldigdes ‘n bekentenis gemaak het rakende die moord op Stefan Smit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Stefan Smit"
Louiesenhof-moord: ‘Dit was vooraf beplan’
Een van die beskuldigdes het in sy borgtogaansoek beweer twee EFF-lede het Smit met die dood gedreig en gesê hulle sal die plaas (Watergang) met mening afneem.
Louiesenhof: Weduwee, nog 2 vra moontlik vandag borgtog
Zurenah Smit is vroeër vandeesweek in hegtenis geneem vir die moord op haar man op die Louiesenhof-wynlandgoed buite Stellenbosch verlede jaar.
Louiesenhof-moord: Weduwee soek glo borgtog
Stefan Smit se weduwee sal later weer saam met die twee ander beskuldigdes in hof verskyn.
Louiesenhof-moord: Vrou ook in hegtenis
Die vrou het polisielede aanvanklik ontduik.
Louiesenhof-moord: Twee in hof
Twee verdagtes het Vrydag in die Stellenbosch-landdroshof verskyn in verband met die moord op Stefan Smit wat byna ’n jaar en ’n half gelede op die Louiesenhof-wynlandgoed doodgeskiet is.
Stefan Smit-moord: Twee in hegtenis; polisie soek na vrou wat wegkom
Die polisie het anderhalf jaar ná die opspraakwekkende moord op Smit, eienaar van die Louisenhof-wynlandgoed, ʼn deurbraak gemaak.
Vermoorde boer was in geskil oor grondbesetting gewikkel
“Dit kan nie so aangaan nie. Dit is tragies wat in landbou en landelike gebiede gebeur.”
Wynboer op plaas vermoor
Die boer se vrou en ʼn familievriend was ten tyde van die aanval ook in die huis.