“Die eerste twee stelle [teen Carlos Alcaraz] was glad nie vir my lekker nie. Dit het gevoel of ek aan die slaap is. Ek hoop van harte dat dit nooit weer met my sal gebeur nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Stefanos Tsitsipas"
Stefanos streef na Spaanse sukses
Die Madrid-ope begin vandag en volgens Stefanos Tsitsipas geniet hy dit om in Spanje te speel; selfs al staan Carlos Alcaraz tussen hom en moontlike bekerglorie.
Tsitsipas glo kampioenskapbloed bruis deur sy are
“Ek sien geen rede waarom ek my verwagtinge óf doelwitte moet aanpas nie. Ek is ʼn gebore kampioen.”
Stefanos soek sukses in ‘tuis-Slam’
“Ek speel tans goeie tennis. Trouens dink ek dat ek lanklaas só goed oor my spel gevoel het.”
Vurige Tsitsipas wil onder bestes tel
“My hoofdoel is om aan almal te bewys dat ek dit verdien om een van die voorste spelers ter wêreld te wees,” het Stefanos Tsitsipas gesê nadat hy sy Monte Carlo-titel suksesvol verdedig het.
Medvedev teen Tsitsipas: Hier kom ’n lokettreffer
Stefanos Tsitsipas lewer tans ongelooflike spel, maar Daniil Medvedev is bereid om vir elke punt te baklei.