Johan Steyn het Mzwanele Wellem in April 2019 in die parkeerterrein van die winkelsentrum met sy Corsa-bakkie gestamp en daarna oor hom gery.
Alles vir die sleutelwoord "Stellenbosch"
Nuwe datum vir US Woordfees bekend
Die drie groot Wes-Kaapse kunstefeeste sal dus nou beter oor die jaar versprei word.
Aanranding van raadslid skok Stellenbosch
‘n Stadsraadsvergadering in Stellenbosch het Maandag chaoties geëindig toe ‘n vroulike stadsraadslid wat onlangs haar eggenoot aan die dood afgestaan het, aangerand is – klaarblyklik deur ‘n omstrede plaaslike joernalis.
Bemarkingsprojek om druk op familiewynboere te verlig
Tans beloop die skade aan die wynbedryf R7,5 miljard in die sewe maande sedert die inperking aangekondig is.
Oranje vaatjies wys ekonomiese herstel in Stellenbosch
In die historiese stadskern van Stellenbosch is daar deesdae ʼn nuwe toevoeging wat die aandag trek – oranje wynvate op die sypaadjies.
Drie vas ná Stellenbosch-plaasaanval
Die boer is vyf keer tydens die aanval met ʼn mes gesteek en sy vrou ontvoer.
Eienaar van bekende Stellenbosch-plaas aangeval
Die eienaar se vrou is deur die aanvallers ontvoer.
Twee geliefde Stellenbosch-restaurante sluit
Die Eikestad is hard getref deur die landwye staat van afsondering, aangesien die dorp se sakeondernemings grotendeels op toeriste en studente staatmaak.
NRO’s trek swaar onder Covid-juk
“ Die regering gee wel geld vir ons werk in sekere streke soos die Vrystaat, Kwazulu-Natal en die Noord-Kaap, maar dit is maar ʼn klein subsidie wat onder alle gemeenskappe verdeel moet word.”
Stellenbosch maak hart oop te midde van Covid-19
“Ons hoop dat ons met die ondersteuning van die gemeenskap en individue die nood kan laat bedaar – die alternatief is hartverskeurend.”
Afsondering: Maties vang aanlyn graad
Gegradueerdes gaan steeds hul grade kry ondanks die algehele landwye afsondering.
‘ALTEmit a capella’ ʼn gesellige teaterervaring
“Ons wil graag hê die gehoor moet voel hulle kuier saam met ons.”
Humoristiese sketse bekyk vrouwees op Woordfees
Sandham sê die karakters is onder andere ʼn ma wat ʼn storie lees vir ʼn kind en ʼn Matie-student. “Ons maak ook grappies oor Liewe Heksie.”
Dalk is dit mý beurt vandag?
Honde verstaan wat dit beteken om te lééf – geen verwyte oor gister en geen bekommernisse oor môre nie.
‘My mense is die kluts kwyt’ trek ʼn nuwe baadjie aan
“Die terugvoer wat ons oor die vorige stuk gekry het, het al ons verwagtinge oortref.”
Luister: ‘Hettie se Kersfees’ raak eensaamheid, depressie aan
Die stuk is ʼn donker komedie en speel af in die 90’s in Hettie se woonstel, vier dae voor Kersfees.
Duisende rande vir inligting oor Stellenbosch-moord
Verster se 14-jarige seun het destyds met gholfstokke op die verdagtes afgestorm.
Swendelaar teiken glo ryk, wit vroue
Ná ʼn ruk verdwyn hy glo met al die geld en ʼn paar duur huishoudelike items.
Eikestad skud vere reg vir jaar se oes
Ons gedenk die plaaswerkers, wynkelders en -landgoedere in die ware gees van gemeenskap en danksegging
Agt bergspitse binne agt dae in vellies vir Wupperthal
Toe die Stellenbosse ingenieur Pieter Holtzhausen (37) vroeër vanjaar besef hoe groot die inwoners se fisieke en emosionele behoeftes steeds is, het sy kop oortyd begin werk om oplossings te soek.