Die Wynland-distrik tussen die R304 en R44 noord van Stellenbosch in die Wes-Kaap gaan gebuk onder onwettige bedrywighede wat hoofsaaklik deur besetters op onbeheerde staatsgrond uitgevoer word.
Alles vir die sleutelwoord "Stellenbosch"
Foto’s: Die grootste rugbyversameling in private besit
In 1906, op ʼn toer na die Verenigde Koninkryk, vra ʼn verslaggewer die Suid-Afrikaanse rugbyspan wat sy naam is…
My herinneringe aan die Tulbagh-aardbewing
Ja, ’n mens kon daai naskokke hoor aankom. Dit was ’n gedreun amper soos ’n groot vragmotor. Teen die tyd wat die skudding onder ons verbygaan, was ons al lankal buite. Dit het die onnie dan taamlik moeite gekos om ons weer binne te kry. Om te wat?
Skool skors leerder ná messtekery in Stellenbosch
Die voorval het gedurende klaswisseling plaasgevind.
Tiener met mes by Stellenbosch-skool aangeval
ʼn 16-jarige is Dinsdagoggend na ʼn hospitaal geneem ná hy met ʼn mes gesteek is by ʼn skool in Stellenbosch in die Wes-Kaap.
Swaar strawwe vir vier wat bejaarde vermoor
Sy is uiteindelik meer as 60 keer met ʼn skerp voorwerp in die Villa Merwe-gastehuis gesteek.
Stellenbosch-landgoed Afrika se toonaangewendste
Dié spogwynlandgoed is die derde oudste plaas in die Stellenbosch-omgewing en is oorspronklik Schoongezicht genoem danksy die asemrowende uitsig om die plaas.
Vermoorde boer was in geskil oor grondbesetting gewikkel
“Dit kan nie so aangaan nie. Dit is tragies wat in landbou en landelike gebiede gebeur.”
Wynboer op plaas vermoor
Die boer se vrou en ʼn familievriend was ten tyde van die aanval ook in die huis.
Polisieman op wynplaas doodgeskiet
Die skietery het glo op die bekende Meerlust-wynplaas plaasgevind.
Man wat karwag glo omry in hof
Johan Steyn (38) word aangekla van poging tot moord nadat hy volgens die staat op 30 April vir Mzwanele Velem by Die Boord-sentrum met sy bakkie gestamp en daarna oor hom gery het.
Man gee hom oor na wag omgery is
ʼn Video van die voorval het vroeër die week opslae op sosiale media gemaak.
Voertuig ry bo-oor wag in parkeerarea
Sosialemediagebruikers het met skok en afgryse op ʼn video gereageer waarin gesien kan word hoe die voertuig die wag stamp teen die grond en dan oor hom ry.
Ramaphosa aan boere: ‘Almal in SA het rol om te speel’
Pres. Cyril Ramaphosa het wéér die versekering gegee dat grondonteiening nét ingevolge wetgewing gedoen sal word en het mense gevra om in die land te bly en ‘n verskil hier te help maak.
Drikus Volschenk op Woordfees-planke te sien in ‘DEURnis’
“Ek is so gewoond aan rolprent- en televisiewerk; so die feit dat daar nie ʼn kamera hier betrokke is nie en dat ʼn mens so ʼn bietjie komedie doen is net fantasties.”
Skrywer en regisseur Christo Davids vertel oor ‘Harry en Jackie’
“En dit het my laat wonder, wat sou gebeur as een van ons sou wegval? Wat sou daarna gebeur?”
Elvis, Drie van die bestes vier Valentynsdag met eerste Optog!-vertonings
“Om musiek te maak op Valentynsdag is altyd wonderlik, en wat dit meer spesiaal maak, is dat dit die Optog!-konsertreeks vir 2019 afskop.”
Sepie-aktrise eersdaags op US Woordfees-planke te sien
“Die stuk gaan haar in ʼn ander lig stel en gehore gaan ʼn kant van haar sien wat hulle nog nooit vantevore gesien het nie.”
Twee vas ná veiligheidswag se skietdood
Paramedici het by hul aankoms gevind dat brandweerbeamptes reeds besig was om mond-tot-mond-asemhaling op die slagoffer toe te pas waar hy in die pad gelê het.
27 vas ná oproer in Boland
Die groep mense, blykbaar van die Kayamandi‑nedersetting, het bakstene gegooi, vullisblikke uitgekeer en munisipale amptenare met knopkieries gedreig.