“Dit lyk of beamptes nie begryp dat blinde mense die reg op ʼn geheime stem het nie. Ek is verleë oor al die plasings op sosiale media oor die fasiliteite wat beskikbaar sou wees vir blindes om te stem, wat uiteindelik bloot nie beskikbaar was nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "stem"
Stemtye verleng by vier oorsese punte
“Die besluit om stem-ure by die kantore te verleng kom ná ʼn versoek van die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes (SAJBD) om Joodse kiesers tegemoet te kom wat op 26 en 27 April die Sabbat vier,” het die OVK in ʼn verklaring gesê.
OVK waarsku oor deregistrasie
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Vrydag gesê hy het 21 politieke partye gewaarsku om weer voor 29 Augustus te registreer.
Jongmense weet nie vir wie om te stem nie
Bykans een uit vyf jong Suid-Afrikaners is besluitelose kiesers, volgens ʼn opname wat Maandag vrygestel is.
Grootste Afrikaanse Liedjie: Hier is die top 50
Die top 50-liedjies in Maroela Media se Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye-veldtog is pas bekendgemaak.
Nuuskommentaar: Skrikwekkend dat hulle kan stem
Dit is byna skrikwekkend om te dink dat mense wat met nuus volstruispolitiek speel, mense wat tonnelvisie het weens die uitsluiting van belangrike nuus, se kruisie op die stembrief net soveel tel soos dié van selfs die mees ingeligte persoon op die planeet.
Kiesers moenie met busse aangery word nie
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Woensdag gesê politieke partye moet nie kiesers met busse na die verkiesing toe aanry nie.
“ANC het nie my stem nie” – Tutu
Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu gaan glo nie in die volgende verkiesing weer vir die ANC stem nie.
Oud-Maties stem oor koshuiskarakter en transformasie
ʼn Omstrede nuwe koshuisplasingsbeleid vir die Universiteit van Stellenbosch (US) sal na verwagting vanaand ʼn vol saal oud-Maties na ʼn buitengewone alumni-vergadering daaroor te stem.
Bevrydes moet met stem legitiem protesteer
Die onderhandelde skikking tussen die apartheidsregering en die bevrydingsbeweging was Suid-Afrika se poging om die onreg van die verlede reg te stel. Opposisie teen apartheid…