Opgee was nooit vir Petrus ʼn opsie nie. Hy het nooit oorweeg om Jesus te verlaat nie, selfs al het hy ʼn paar keer gestruikel weens sy eie tekorte.
Alles vir die sleutelwoord "Stephan Joubert"
Gedagte vir die dag: Bybelse wysheid bring goeie onderskeidingsvermoë
“Hou hierdie wetboek altyd by jou. Dink dag en nag daaroor na sodat jy alles kan doen wat daarin geskryf is. Jy sal dan sukses behaal op jou pad. Jy sal voorspoedig wees” (Josua 1:8).
Gedagte vir die dag: ʼn Wyse lewe bevry ons
Wysheid vul ons juis met ʼn diep rus en tevredenheid in die Here. Dit anker ons lewe in die Here self, nie in alles wat Hy vir ons moet doen nie.
Gedagte vir die dag: Sien God raak anderkant groepsdruk
Ligloop vir groepsdruk. Volg Hom. Hy is altyd die Meerderheid.
Gedagte vir die dag: Jy kry nie tien gratis sondes per dag nie
“As julle dink aan alles wat God in sy groot barmhartigheid vir julle gedoen het, gee dan julleself aan Hom as ʼn lewende en heilige offer (Romeine 12:1).
Gedagte vir die dag: Selfsugtige begeertes benadeel jou gebede
ʼn Verkeerde gesindheid teenoor wêreldse dinge, lei uiteindelik tot groot vyandskap tussen jou en jou naaste.
Gedagte vir die dag: Is al ons harde werk nutteloos?
“Wat het die mens nou eintlik aan alles waarmee hy hom met soveel sorg en ywer in hierdie wêreld besig hou?” (Prediker 2:22).
Gedagte vir die dag: Vanjaar is dit ‘pyt’-tyd
“Neem my juk op julle skouers. Kom leer van My, want Ek is sag en nederig van hart, en julle sal rus en nuwe moed vir julle lewe kry” (Matteus 11:29).
Gedagte vir die dag: Raak kalm met jou tong
Besluit sommer hier, aan die begin van die jaar dat jy nie hierdie jaar ʼn slagoffer van jou eie tong gaan wees nie.
Gedagte vir die dag: Gebed is rus
Gebed is nie ʼn onderhandeling met God nie.
Gedagte vir die dag: Wees ʼn genadige vriend
“Verdra mekaar en as enigeen ʼn klagte teen iemand anders het, vergewe mekaar. Vergewe mekaar soos die Here julle vergewe het” (Kolossense 3:13).
Gedagte vir die dag: Geloof is meer as ʼn suikerlagie
Die Here se liefde laat ons nie naïef op ʼn wolk van geluksaligheid rondswerf nie.
Gedagte vir die dag: Op hoë plekke laat God my veilig loop
“Ten spyte van alles, sal ek my verbly in die Here! Ek sal juig oor God wat my verlos!” (Habakuk 3:18).
Gedagte vir die dag: Agt padwysers vir die nuwe jaar
Hy is die Eregas en die Gasheer in elke situasie, elke gesprek en elke verhouding hierdie jaar.
Gedagte vir die dag: Karakter teenoor talent
Delila roep toe uit: “Die Filistyne het jou kom vang, Simson!” Hy het uit die slaap wakker geword en by homself gedink: “Ek sal weer uit die ding kom soos al die vorige kere.” Maar hy het nie geweet dat die Here hom verlaat het nie. (Rigters 16:20)
Gedagte vir die dag: Jesus isoleer Hom nie van ons nie
Tollenaars en ander sondaars het dikwels na Jesus se onderrig kom luister. (Lukas 15:1)
Gedagte vir die dag: Om reg stil te bly vir die waarheid
Ek sal soos ’n herder wees wat na sy verstrooide kudde kyk. Ek sal my skape vind en red uit al die plekke waarheen hulle verstrooi is op daardie donker dag van oordeel. (Esegiël 34:12)
Gedagte vir die dag: Klim terug in Jesus se boot
Jesus het onmiddellik sy hand uitgesteek en hom gegryp. “Jou geloof is maar bitter klein,” sê Hy vir hom. “Waarom vertrou jy My nie?” (Matteus 14:31)
Gedagte vir die dag: Doen wat jy kan terwyl jy kan
Daar is vir die mens niks goeds behalwe dat hy kan eet en drink en ten spyte van sy arbeid nog die goeie kan geniet nie. Ek het besef dit is ’n gawe wat uit God se hand kom. (Prediker 2:24)
Gedagte vir die dag: God weet hoe dit met jou gaan
Hy is soos ’n boom geplant langs waterstrome, wat vrugte dra op die regte tyd. Sy blare verwelk nie; in alles wat hy doen, is hy voorspoedig. (Psalm 1:3)