Dit is lekker om te weet dat Stephan Myburgh sy loopbaan op dieselfde manier teen die Kiwi’s afgesluit het as waarmee hy dit destyds as ’n jong seun in Pretoria begin het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Stephan Myburgh"
Die storie van ’n merkwaardige krieketspeler
“My grootste droom was om Suid-Afrika te verteenwoordig, maar ek voel dat die Here my op ’n ander manier geseën het. Ek kon steeds in ’n Wêreldbeker gespeel het, terwyl ek vir my gesin die kans gegee het om die wêreld te sien noudat ons in Europa woon; hoewel Suid-Afrika ons huis bly.”