Wetenskaplikes meen hulle het ‘n wit dwerg sowat 900 ligjare van die aarde af gevind, wat so “koud” is dat dit waarskynlik is dat sy koolstof hoofsaaklik gekristalliseer is. Dit is ongeveer so groot soos die aarde.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ster"
Son se “boetie” gevind
Wetenskaplikes het bepaal dat ‘n ster in die konstellasie van Herakles uit dieselfde newel van gas en stof as die son ontstaan het.