Die ANC wou nie Vrydag kommentaar lewer oor berigte dat Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, deur gewapende polisiebeamptes beskerm moes word tydens ʼn verkiesingsveldtog in Sterkspruit, in die Oos-Kaap nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sterkspruit"
Betogers eis tolgeld
Betogers wat paaie in Sterkspruit in die Oos-Kaap versper, forseer motoriste om R50 te betaal om die paaie te gebruik.