Die jaar 2018 was propvol sporthoogtepunte – van omstredenheid tot emosiebelaaide vuispomppret is regstreeks op jou kassie gedek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Steve Smith"
Klassieke Smith-honderdtal, twee vinnige paaltjies skud Engeland
ʼn Klassieke honderdtal vir die fynproewer deur die Australiese kaptein Steve Smith en opvolgboulwerk van sy blitsboulers het sy span na die derde dag in beheer geplaas in die eerste As-toets in Brisbane.