ʼn Storm het om Mokgalapa se kop losgebars oor sy beweerde seksuele eskapades met die burgemeesterskomiteelid vir paaie en vervoer, Sheila Senkubuge.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Stevens Mokgalapa"
DA wen hofstryd oor Tshwane
Tshwane sal hopelik dán ʼn nuwe burgemeester hê.
Tshwane se burgemeester bedank
Na ‘n wipwaentjierit by die Tshwane-metro het Stevens Mokgalapa bedank, maar “ek wil dit duidelik stel dat ek geen wet oortree het nie”.
Verwydering van Tshwane-burgemeester ‘onwettig’
Die hof het die EFF oor die kole gehaal oor lede se gewelddadige optrede tydens die raadsvergadering.
Tshwane-metro ‘nié onder administrasie’
Die DA sê die dreigemente is deel van ʼn groter ANC-plan om sy hande op die Tshwane-metroraad se geldkoffers te kry.
Tshwane onder administrasie geplaas
Dié besluit is geneem kort nadat Stevens Mokgalapa, burgemeester van Tshwane wat tans op spesiale verlof is, en speaker Katlego Mathebe deur mosies van wantroue uit hul ampte onthef is.
Tshwane se eerste burger op spesiale verlof geplaas
Die DA sê in ʼn verklaring dat hy die ernstige klagte teen die twee politici met omsigtigheid hanteer.
Tshwane lê klag oor ‘verdoemende’ klankopname
Daar word beweer die klankopname is van ’n gesprek tussen die burgemeester van Tshwane en ‘n burgemeesterskomiteelid kort voor hulle glo intiem verkeer het. In die klankopname kan glo ook gehoor word hoe verskeie topamptenare bespreek word.
Nuwe planne moet Wonderboom-lughawe regruk
Die lughawe is bykans in die grond in bestuur toe dit onder die kantoor van die burgemeester en daarna die stadsbestuurder geval het.