Burger Meyer het ʼn draai in Rustenburg gemaak om met die inwoners te gesels en Steyn de Wet gesels oor sy nuutste musiekvideo.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Steyn de Wet"
Allegaartjie 2 – Program 110
Ons gesels met Gerrie Pretorius oor sy nuutste album. Die Allegaartjie-span kuier op die stel van die nuwe Afrikaanse televisiedrama, Donkerland, en Steyn de Wet sing ʼn storie of twee.