Bertie Olckers (27) en Luan le Roux (29) wat tereg staan vir die moord op Steyn Steenekamp (75), wie se liggaam op 31 Januarie op sy plaas naby Mooinooi in Noordwes aangetref is, sal Donderdag weer in die hof verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Steyn Steenekamp"
Twee vas vir moord op oud-akademikus
Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Steyn Steenekamp (75) wie se liggaam Sondag op sy plaas naby Mooinooi in Noordwes aangetref is.
Afgetrede akademikus se lyk in plaashuis gevind
Die liggaam van ʼn bejaarde man is Sondag op ʼn plaas naby Rustenburg in Noordwes aangetref nadat hy vermoedelik dae vantevore in sy huis vermoor is.