’n Bakkie is buite die Vrystaatse dorp voorgekeer en polisiebeamptes het versoek om die dieseldromme agterop die voertuig na te gaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Steynsrus"
Vermiste kind in spruit in Steynsrus gevind
“Sy liggaam is glo in dieselfde kuil as die ander twee kinders s’n gevind.”
Gemeenskap spook ure om kinders uit spruit te red
“Ten spyte van die sterk stroom het almal ingespring en alles in hul vermoë gedoen om die insittendes van die motor te red.”
Sewe sterf toe motor van brug spoel
“Dit is so hartseer vir enige ouer om ʼn kind op hierdie manier te verloor.”
Nege vas ná Steynsrus-geweld
Die polisie het meer as drie weke nadat drie vragmotors in Steynsrus in die Vrystaat aan die brand gesteek en van die vrag geplunder is, nege verdagtes in hegtenis geneem.
5 in hof ná chaos buite Steynsrus
Die vrou en vier mans, tussen 16 en 28 jaar oud, staan tereg op aanklagte van openbare geweld.
Foto’s: 3 vragmotors in ligte laaie in Vrystaat
Die voorval volg kort op die hakke van nóg ʼn betoging vroeër die dag (Donderdag) waartydens die poskantoor en munisipale motors in Kroonstad aan die brand gesteek is.
Betogers maak amok in Steynsrus
ʼn Gemeenskapsaal, ʼn munisipale kantoor en die huis van ʼn plaaslike polisiebeampte is Vrydag in die vroeë oggendure in Steynsrus in die Vrystaat met petrolbomme bestook en beskadig.
87 vas ná geweld in Vrystaat
Die Vrystaat het die afgelope week gebuk gegaan onder gewelddadige protesaksie in verskeie dorpe waartydens paaie met brandende bande afgesper, winkels geplunder, eiendom afgebrand en ʼn polisievoertuig met klippe bestook is.
Onderwyser, tronkbewaarder vas ná vlaag veediefstal
Die vyf vermeende veediewe is in samewerking met boere van die plaaslike gemeenskap vasgetrek.
Vliegongeluk: Hy het sy droom uitgeleef
“My hart is gebreek. Jy het nog laas week vir my gesê hoe gelukkig jy is.”
Leerders vas vir kaping, moord
Twee leerders, onderskeidelik 16 en 18 jaar oud, van Steynsrus in die Vrystaat is in hegtenis geneem in verband met die kaping en moord op ʼn motoris wat vir hulle ʼn rygeleentheid gegee het.
[Foto’s] Vrystaat-boere loop deur onder veediewe
Boere in die Steynsrus-gebied in die Vrystaat het die afgelope paar weke erg onder veediefstal deurgeloop, met tientalle vee wat brutaal op plase geslag en weggedra is.
Vrou op Vrystaat-plaas met hamer aangerand; drie vas
Drie verdagtes is vasgetrek nadat ʼn vrou tydens ʼn rooftog met ʼn hamer aangerand is op ʼn plaas in die Steynsrus-omgewing in die Vrystaat.