In hierdie artikel word daar ʼn oorsig gegee van watter soort intellektuele eiendom bestaan, hoe om dit te registreer en hoe lank dit geldig is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Stigter"
Pinterest-bemarking – ʼn blitsgids
Visuele bemarking op Pinterest is ʼn unieke manier om jou teikenmark te bereik en jou besigheid se produkte of dienste te bemark.
Verhoog verkope op jou webwerf só
As jy jou webwerf optimaliseer en verbruikersvriendelik maak, sal dit die omskakelingskoers op jou webwerf verhoog.
RoadSave en die pad na sukses – In gesprek met Jaco Gerrits
Geleenthede wat hy vir entrepreneurs raaksien, is om bestaande besighede te help om werklik die digitale wêreld te benut.
Groei só jou besigheid se Instagram-profiel
Die aantal organiese volgelinge wat ’n besigheid op Instagram het, dra tot handelsmerksekerheid en ’n styging in verkope by.
1, 2, 3 … Spaar!
Hoeveel moet ek spaar? Die antwoord is ongelukkig nie so maklik soos syfers rondgooi nie, maar wees gerus: Daar is beslis ’n manier!
Leierskap in fokus: Die hamerleierskapstyl
As leier van enige onderneming of organisasie het jy drie hooffunksies, naamlik om te luister, om ’n hoë vlak van selfbewustheid te ontwikkel en om met empatie te kommunikeer.
Waagkapitaal: Sewe dinge wat jy móét weet
In ruil vir die befondsing van een of twee jaar se kapitaal vir besighede, verwag waagkapitaalfirmas gewoonlik tien maal die belegging in opbrengs.
Kliëntediens in ’n aanlyn handelsonderneming
’n Besigheid se produkte kan fantasties wees, maar indien kliëntediens ontbreek, sal die besigheid nie volhoubare sukses kan behaal nie.
Blitsgids tot LinkedIn-bemarking
LinkedIn het meer as 660 miljoen aktiewe gebruikers wêreldwyd, wat dit ’n uiters bruikbare deel van jou bemarkingsaksie maak.
Onteiening: Van instrument tot die lat wat almal gaan slaan
Onteiening word nêrens in die demokratiese wêreld as ’n vorm van straf beskou nie. Sedert die Grondwet van Suid-Afrika in die negentigerjare aangeneem is, was dit ook hier die geval. Tot nou toe.
Die vrou agter die Ferrari, Chanelle Zackey
In Junie 2012 gebeur iets wat sy nooit sou kon voorsien nie: Sy word ’n posisie as bemarkingsassistent by Ferrari Suid-Afrika aangebied.
In gesprek met Converge Solutions – kunsmatige intelligensie en groot data
“Om ’n IT-start-up te begin, waar 98% van soortgelyke maatskappye binne vyf jaar vou, is nie maklik nie – veral nie in die huidige wêreldkonteks nie.”
Ondernemingskultuur in jou besigheid
Daar is bewyse dat ’n toenemende aantal werksoekers die ondernemingskultuur van ’n maatskappy ook oorweeg wanneer hulle besluit waar om hul werksdae te spandeer.
Restaurantwese in Suid-Afrika: Hoe dinge nou lyk
Die inperking het ‘n verwoestende uitwerking op die restaurantbedryf en daarbenewens is nuwe regulasies wat in Januarie aangekondig is, vir dié industrie ’n verdere bron van kommer.
Wat is ’n besigheid-ommeswaai en hoe doen jy dit?
’n Ommeswaai van jou besigheid kan beteken dat jou besigheid ’n heel nuwe strategie volg, maar kan ook beteken dat een aspek van jou besigheid hersien word om groter langtermynsukses te verseker.
Vyf fases van besigheidsgroei
Vanaf die oomblik wat jy besluit om ’n besigheid te begin, is jy amptelik in ’n besigheidslewensiklus. Elke fase van dié lewensiklus het sy eie uitdagings en dit is uiters belangrik om te verstaan in watter fase van groei jou kleinsakeonderneming homself bevind.
Só werk belasting vir tuis werk
Dit kan egter ’n negatiewe uitwerking hê op die berekening van kapitaalwinsbelasting as jy van plan is om jou eiendom in die toekoms te verkoop.
Gideon Galloway gesels oor sy King Price-suksesse
“Toe ek 23 was, het ek op ’n kerkkamp my hart aan die Here gegee,” vertel Gideon Galloway, stigter en uitvoerende hoof van King Price, in ‘n openhartige onderhoud oor sy terugslae en suksesse.