Een van die verdagtes is geskiet en gewond nadat hy glo nie gehoor gegee het aan ʼn bevel om sy vuurwapen te laat val nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Stilfontein"
Seun (10) verdrink in spruit
Die seun se liggaam is vanoggend gevind nadat hy Saterdag onder die water in ’n spruit verdwyn het.
Man maande ná reuserooftog vas
Gregory Fourie (43) het Maandag in die Kemptonpark-landdroshof verskyn nadat die Valke al maande lank op sy spoor was in verband met ʼn rooftog in Stilfontein, Noordwes, vroeër vanjaar.
Stilfontein al 18 jaar sonder brandweerstasie
Daar is byna twee dekades al nie ’n brandweerstasie op die dorp nie en inwoners is aan die genade van die brandweerstasie in Klerksdorp oorgelaat.
Polisie kan nou optree teen Stilfontein-grondbesetters
Die polisie in Noordwes het met ʼn ondersoek begin nadat ʼn klag teen grondbesetters in Stilfontein aanhangig gemaak is.
Grondgrype in Stilfontein gaan voort
Honderde grondbesetters drom steeds saam op ʼn stuk staatsgrond in Stilfontein waar hulle sedert Sondagmiddag begin erwe uitmeet het.
Verdagtes in hof oor goudkonsentraat
Die agt is in hegtenis geneem tydens stabiliseringsoptrede deur verskeie polisieafdelings die afgelope Donderdag in Khuma by Stilfontein.
Stilfontein-skietery: ‘Ons lewe het onherroeplik verander’
“Ds. Francois was die afgelope tyd siek, maar die prognose was positief en daar is geen rede om tans te glo dat dit enigsins tot die voorval bygedra het nie.”
Ses mense in huis geskiet terwyl hulle slaap
“Die polisie is van die voorval ingelig en by hul aankoms het hulle drie slagoffers dood op die grond aangetref met koeëlwonde aan die kop en bors.”
Vier maande oue baba vermoor
ʼn 26-jarige man verskyn Dinsdag in die Stilfontein-landdroshof in Noordwes in verband met die moord op sy vier maande oue baba.
Twee in padblokkade vasgetrek vir dwelms
Twee mans is dié naweek in Stilfontein vasgetrek toe dwelms ter waarde van honderde duisende rande in hul besit gevind is.
Swaar straf vir vrou wat baba in veld laat
ʼn Vrou (23) is vandeesweek gevonnis vir die moord op haar twee week oue baba.
Vier sterf in gru-ongeluk
Vier mense, onder wie twee kinders, is Maandag in ʼn gru-ongeluk op die N12 buite Stilfontein in Noordwes dood.
Leerders vas vir kaping, moord
Twee leerders, onderskeidelik 16 en 18 jaar oud, van Steynsrus in die Vrystaat is in hegtenis geneem in verband met die kaping en moord op ʼn motoris wat vir hulle ʼn rygeleentheid gegee het.
Vyf vas vir renosterstropery
Vyf verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ʼn voorval verlede maand toe twee renosters vir hul horings doodgemaak is op ʼn plaas in Hartbeesfontein, Noordwes.
Plofgeluide lei tot drie se arrestasie
Die klank van ontploffings wat op plase in die Stilfontein-gebied in Noordwes gehoor is, het tot die inhegtenisneming van drie mans gelei.
Baba in gras langs huis gevind
ʼn Pasgebore baba is in ʼn plastieksak buite ʼn huis in Stilfontein, Noordwes, gevind.
Veiligheidsbeampte skiet kollega, pleeg selfmoord
ʼn 22-jarige veiligheidsbeampte by ʼn myn in Noordwes het glo sy kollega doodgeskiet voor hy selfmoord gepleeg het.
84-jarige van Stilfontein vas ná hy glo sy vrou vermoor
Kobus Groenewald (84) het Maandagoggend in die Stilfontein-landdroshof verskyn nadat hy glo oor die naweek sy vrou, Dienkie (69), tydens ʼn rusie met ʼn mes doodgesteek het.
Eenjarige kritiek ná sy amper in emmer verdrink
ʼn Eenjarige dogtertjie van Stilfontein in Noordwes is in ʼn kritieke toestand nadat sy Donderdag amper in ʼn emmer met water verdink het.