Stonehaven-on-Vaal naby Vanderbijlpark moet R200 000 opdok nadat ‘n 5-jarige seuntjie, Ruan Pieterse, verlede jaar by die oord deur ʼn springkasteelmotor doodgeskok is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Stonehaven-on-Vaal"
Springkasteelmotor skok seuntjie dood
Ruan Pieterse, ʼn 5-jarige seuntjie van Pretoria, is Sondag deur ʼn springkasteelmotor doodsgeskok.