Die vakbond Solidariteit het Donderdag aangekondig dat hy reeds tien wit mans verteenwoordig wat vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se kadetprogram aansoek gedoen het maar weens hul velkleur nie suksesvol was nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "StopSAA"
Solidariteit vra Menseregtekommissie om in te gryp in SAL-saak
Solidariteit het die Menseregtekommissie versoek om ʼn vergadering tussen die vakbond en die Suid-Afrikaanse Lugdiens oor die lugredery se omstrede kadetprogram te fasiliteer.
Regstappe oor SAL se uitlating van wit mans vir kadetprogram
Die vakbond Solidariteit het Woensdag met ʼn regsproses begin namens wit manlike kandidate wat weens hul velkleur nie in die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se kadetprogram opgeneem is nie.
Geen wit mans in SAL-kadetprogram
Die vakbond Solidariteit het Dinsdag sy openbare veldtog teen die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) hervat nadat die lugredery geen wit manlike kandidate in sy kadetprogram opgeneem het nie.