Die Stad Kaapstad het inwoners Donderdag gewaarsku dat die Suid-Afrikaanse Weerdiens ʼn waarskuwing uitgereik het vir stormagtige weerstoestande wat op pad is.
Alles vir die sleutelwoord "storm"
Miljoene rande skade aan skole ná Wes-Kaap-storm
Die Wes-Kaapse departement van onderwys het vroeër besluit om alle skole in die provinsie op 7 Junie vir die dag te sluit nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens ʼn waarskuwing vir die provinsie uitgereik het.
Nog ʼn kind (3) dood in Wes-Kaap-brande
Die Wes-Kaapse regering het Donderdag gesê die dodetal van vandeesweek se verwoestende storm en brande in die Wes-Kaap het tot nege gestyg nadat ʼn driejarige seuntjie se liggaam gevind is.
[Video en foto’s] Wes-Kaapse storm: Vyf sterftes aangemeld
Die erge storm wat die Wes-Kaap Dinsdagaand getref het, het reeds die lewe van vyf mense geëis.
[Foto’s] Wes-Kaap storm: Beserings, skade aangemeld
Geboue se dakke het afgewaai, bome is ontwortel, informele behuising is verwoes, spoorweë is beskadig en paaie is gesluit nadat ʼn erge storm die Wes-Kaap omstreeks 23:00 Dinsdag getref het.
Wes-Kaapse universiteite sluit ook
Teen Woensdagoggend het mense reeds foto’s op sosiale media gedeel van bome wat ontwortel is, paaie wat versper is en vloede wat plek-plek voorgekom het. Metrorail-treindienste tussen Wellington en Bellville is ook opgeskort.
Wes-Kaapse storm: Skole gesluit
Die Wes-Kaapse departement van onderwys het gesê hy moes die “ongekende besluit” neem ná ʼn vergadering met die nasionale weerdiens en provinsiale rampbestuur.
Gedagte vir die dag: God kan storms stil maak
Skielik het daar ’n hewige storm op die see losgebars, sodat die golwe oor die skuit geslaan het. Maar Jesus het geslaap. Hulle kom toe en maak Hom wakker en sê: “Here, red ons! Ons vergaan!” Hy sê vir hulle: “Waarom is julle bang, kleingelowiges?” Daarna het Hy opgestaan en die wind en die see hard aangespreek, en dit het doodstil geword. (Matt 8:24-26)
Gedagte vir die dag: Fokus altyd op die Here
Psalm 123:2 – Ons kyk op na die Here, ons God, soos werkers na hulle baas. Ek het een aand by ʼn sportfunksie langs die…
Een sterf tydens Kaap na Rio-seiljagwedvaart
Een persoon is oor die naweek tydens die Kaap na Rio-seiljagwedvaart dood, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) Maandag gesê.
Foto: Die Strand onder water
Kusweg in die Strand in die Wes-Kaap het Donderdagmiddag oorstroom. Danie Pienaar het die foto geneem en op sosiale media geplaas.
Minstens 7 uit oorstromings gered
Verskeie motoriste en passasiers is gered nadat hulle in oorstroomde paaie in Soweto, Johannesburg vasgevang was.
Waarskuwing: Swaar reën in Mpumalanga verwag
Swaar reën word vir die volgende twee dae in Mpumalanga verwag en ʼn waarskuwing word na alle inwoners uitgestuur.