Byamungu beteken “vir God” in Swahili. Sy ma het hom die naam gegee omdat hy ’n geskenk uit die hemel was en sy hom graag aan God wou wy.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "straatkinders"
Allegaartjie 3 – Program 43
Ons bespreek boeke: Nina Timm praat oor haar eerste resepteboek en ons kyk na ʼn boek wat die fokus plaas op straatkinders.