Daar is nie ʼn beter wegbreekplek vir die hele gesin as Strandfontein nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Strandfontein"
Walviskarkas naby Strandfontein verwyder
Dit blyk dat die walvis al ʼn paar dae lank dood is.
Soektog duur voort na tienerseun in see
Die soektog na ʼn tienerseun wat sedert Sondagmiddag in die see in die Strandfontein-gebied in Valsbaai vermis word, duur voort.
Ongekende belangstelling in Strandfontein-fees
“Die fees raak net elke jaar groter en groter.”
Madeliefie Makietie hou familiefees propvol vermaak
Altesaam 23 van Suid-Afrika se topkunstenaars gaan vermaak aan feesgangers bied, onder wie Emo Adams, Bobby van Jaarsveld en Juanita du Plessis.
Rekordgetal Suid-Afrikaners help strande skoonmaak
“Daar was ʼn toename in gemeenskapsgroepe, skole en ondernemings wat vanjaar deelgeneem het.”
Slagoffer vertel van hengel-uitstappie wat in nagmerrie ontaard
“My vriend is in die spervuur doodgeskiet omdat hy my wou help”. Só sê Pieter Terreblanche, ʼn 59-jarige hengelaar wat Sondagoggend ʼn aanval in Strandfontein op die Valsbaai-kuslyn oorleef het. Sy hengelaarvriend, Alvin Allies (51), is tydens die aanval doodgeskiet.
Polisie vra hulp ná Strandfontein-moord
Die polisie het Maandag ʼn beroep op die publiek gedoen om hulle by te staan nadat ʼn visserman Sondagoggend in Strandfontein op die Valsbaai-kuslyn doodgeskiet is.
Strandfontein-hengelaar doodgeskiet
ʼn Hengelaar is dood nadat hy en ʼn vriend Sondagoggend by Strandfontein aan die weskus aangeval en geskiet is.