Nóg ʼn mortier is in die Strelitziadam in Uitenhage gevind. Dit is tot dusver minstens die 20ste mortier wat in dié dam opgespoor is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Strelitziadam"
Polisie wil dam afsper na nóg mortiere gevind word
Altesaam 19 mortiere is tot dusver gevind.
Publiek gemaan na mortiere in dam gevind word
“Dit het later aan die lig gekom dat die twee mortiere nog aktief was en dus kon afgaan.”