Die Wêreldgesondheidorganisasie (WGO) het “uitbranding” vandeesweek amptelik as ʼn beroepsprobleem erken.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "stres"
Uitbranding: Die einde-van-die-jaar siekte
“Uitbranding is amper soos ʼn depressie wat oor ʼn mens kom. Dit is ʼn fisieke en geestelike moegheid en dit raak selfs mense wat oor die algemeen positief is.”
Ly jy aan sekondêre stres?
Empatie-uitbranding kom al hoe meer voor, nie net onder helpers nie, maar ook die publiek wat onder ʼn oormaat slegte nuus toegegooi word. Dit raak al hoe moeiliker om empaties te reageer en nie as gevolg van ʼn onvermoë nie. e mens het aan trauma en slegte nuus gewoond geraak, of het ons?
Is jou werk-lewe-balans uit balans?
Werkplektransformasie, wat op ʼn werk-lewe-balans gefokus is, is een vorm van “transformasie” wat ʼn groter kans op sukses bied en gelukkige werknemers tot gevolg sal hê en ʼn gesonder werksomgewing vir die volgende geslag werknemers sal skep.