Laatmiddag stop ek en my Kia in Agulhas. Dis ysig koud. Donker wolke hang in die lug. ʼn Mens is nie noodwendig stomgeslaan deur die skoonheid nie, maar die atmosfeer… Daar is iets groter as jy.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Struisbaai"
Groot opruimingswerk ná Kaapse stormweer
Die hoofstraat in Jongensfontein is gesluit nadat ’n gedeelte van die pad weggekalwe is nadat die toestand van die padoppervlak toenemend versleg het.
Wes-Kaap: Vloede, ontruimings, kragonderbrekings
Wydverspreide buie en donderbuie, sterk wind en rowwe seetoestande word Donderdag nog verwag.
Een dood, een beseer toe vissersboot omslaan
Die vissersboot met nege vissermanne het vol water geraak.
Historikus se as in see by Struisbaai gestrooi
Krüger is op 5 November in Bredasdorp oorlede. Hy sou vandag 90 jaar oud geword het.
Con Krüger se laaste onderhoud
Landgrense kon dié Suid-Afrikaner nie keer nie. Zambië gee hom diplomatieke immuniteit. Rhodesië gee hom permanente verblyfreg. Hy geniet selfs die volle internasionale beskerming van Interpol en hy word ook een keer onder die wet bemagtig om ’n huwelik te voltrek.
Con trap diep spore – van stigter van NSRI tot sielkundige, skrywer
Maar wie is hierdie baanbreker Con Krüger eintlik? Die beskeie, maar briljante man wat digby twintig gepubliseerde werke agter sy naam het? Wie is hierdie man wat met sy doktorsgraad in sielkunde wat sulke diep spore op vele gebiede getrap het? En aan die Walliesers berading gegee het ná die Aberfan-steenkoolramp?
Bekende historikus, skrywer sterf
Die bekende sielkundige, historikus en skrywer dr. Con Krüger is gisteraand (5 November) in die ouderdom van 89 jaar oorlede.
Dapper vrou oorwin leukemie én breinvliesontsteking
Ná elf jaar se trauma as gevolg van witbloedselkanker en meer as R8 miljoen se mediese uitgawes kan Yolandi Reiche van Struisbaai haar wonderbaarlike herstel slegs aan Goddelike ingryping toeskryf.
Só gesels Afrika se suidelikste brandweerhoof
Hy’s nie net die brandweerhoof van die Overberg nie, hy’s ook die bevelvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se suidelikste stasie in Afrika, die een op Struisbaai. Te midde van sy besige program het Reinhardt Geldenhuys tyd ingeruim om met Maroela Media te praat in die NSRI se Stasie 30 op Struisbaai.
Toeriste in Struisbaai gered
ʼn Kamma-reddingspoging van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het Saterdagmiddag in die werklikheid verander toe twee toeriste van Nederland by Struisbaai in die Wes-Kaap in die moeilikheid beland het.