ʼn Hollywood-draaiboekskrywer sou waarskynlik nie met ʼn beter einde vorendag kon kom nie. Stuart Broad het vir oulaas die Engeland-ondersteuners laat feesvier toe hy die laaste twee paaltjies op die Oval geneem het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Stuart Broad"
Broad vier 600ste toetspaaltjie
Stuart Broad het slegs die vyfde bouler – naas Muttiah Muralitharan, Shane Warne, James Anderson en Anil Kumble – geword om 600 toetspaaltjies in sy loopbaan te neem.
Vennootskap is duisend paaltjies werd
James Anderson en Stuart Broad het nou Shane Warne en Glenn McGrath se vennootskaprekord van ʼn duisend-en-een paaltjies in hul visier.
Broad boul duurste boulbeurt nóg
“Dit is ’n jammerte om die rekord af te staan. Tog word rekords opgestel sodat hulle weer verbeter kan word,” het Suid-Afrika se Robin Peterson op sosiale media geskerts.