Wat staan mens te doen wanneer ʼn student al snikkend voor jou staan omdat sy nie haar klasgeld kan bekostig nie?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Student"
Puk vra haar die ja-woord
Die NWU se Potchefstroom-kampus is ʼn mooi plek – veral wanneer jy verlief is. Dit is hier, reg voor die Hoofgebou, waar Gert Kemp (24) Paula Ackermann (24) om die jawoord gevra het.
Student spring na sy dood by Mediclinic Bloemfontein
ʼn 19-jarige student het Maandag by die Mediclinic Bloemfontein na sy dood gespring.
Maties-student beroof, verkrag
ʼn Student aan die Universiteit van Stellenbosch in die Wes-Kaap is glo Saterdagoggend in haar studentewoning verkrag en beroof.
Tuks-springdood: Man was ʼn student
Die man wat Maandagoggend by die Universiteit van Pretoria se Hatfield-kampus na sy dood gespring het, was ʼn student.
Kaapse student se liggaam in rekenaarlokaal opgespoor
Die liggaam van ʼn 19-jarige student aan die Universiteit van Wes-Kaapland in Bellville is Maandagoggend in ʼn rekenaarlokaal op die kampus opgespoor.
Ontvoerde UJ-student veilig sonder R3 miljoen-losprys
ʼn Student aan die Universiteit van Johannesburg is veilig en ongedeerd nadat hy Dinsdag gekaap en ontvoer is.
Dramastudent geskors omdat hy te oortuigend is
Michael Bodomov (17) van Amerika, wat homself vir ʼn dramataak as ʼn hawelose man vermom het, was só oortuigend, dat hy onderwysers om die bos gelei en gevolglik geskors is.
Kinders kom op jong vrou se liggaam af
ʼn 18-jarige student is Dinsdag in Johannesburg in hegtenis geneem nadat twee kinders op die liggaam van ʼn jong vrou afgekom het.
Durbanse mediese student sterf in China
‘n Mediese student van Durban is dood nadat hy Maandag sewe verdiepings ver van ‘n gebou in China geval het.
Kaapse student wat verdrink se naam bekend
Michael Gresak, ʼn 23-jarige student van Wynberg in Kaapstad, se naam is bekend gemaak nadat hy Woensdagmiddag tydens ʼn uitstappie saam ander studente by Clifton se vierde strand verdrink het.
Student jok oor rooftog om eksamen te mis
ʼn Student is Woensdag in hegtenis geneem nadat hy glo gejok en gesê het hy is beroof ten einde nie ʼn eksamenvraestel te skryf nie.