Goeie nuus is deesdae so skaars soos hoendertande, maar tog is daar min dinge so lekker soos ʼn groot tjek van Jan Taks wanneer dit hulle beurt is om jou elke jaar te betaal. Met minder as tien dae oor voordat die 2019/2020-belastingjaar tot ʼn einde kom sal jy vinnig moet spring om die drie voordele hieronder optimaal te kan benut.
Alles vir die sleutelwoord "Studiefondssentrum"
Donateurs maak harte oop vir studente in Noord-Kaap
Helpende Hand se Studietrust het aangekondig dat hy 26 studente van wie die ouers op plase in die droogste gebiede in die Noord-Kaap woon, elk met R50 000 se studiegeld gaan help.
’n Helpende hand met hart, in krag, tot hoop
Eenheid van wil. Eenheid van krag. Só gaan ons saam en suksesvol vorentoe, sê Hannes Noëth van Helpende Hand.
Is daar ’n Dag Zero vir SA se universiteite?
Die toekoms van universiteite lê, myns insiens, ten beste in privaat en gemeenskapshande wat natuurlik gepaardgaan met gesonde korporatiewe bestuur, wêreldklasstandaarde en, natuurlik, sterk skenkingsfondse.
Stukkende meisie maak nou ander heel
In my standaardantwoord probeer ek aan haar mooi verduidelik sy moet die Studiefondssentrum (SFS) se aanlynproses volg, sekere dokumente aanheg en binne die voorgeskrewe sperdatums aansoek doen. Sy stuur vir my haar aansoek net die volgende dag, met die volgende motiveringskrywe ingesluit:
Huishulp se seun kan nou in Afrikaans studeer
Thabo se ma was vasberade dat haar kinders in Afrikaans onderrig móét word, al het dit broekskeur gegaan om kos op die tafel te sit.
SA universiteite: Só vergelyk pryse
Die koste van sekere studierigtings kan jou bykans twee keer soveel by ander universiteite uit die sak kan jaag.