“Mag ons optrede onder die misdaadgemeenskap versprei sodat hulle kan weet: ‘Ons is op julle spoor.’”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Stutterheim"
Burgemeester afgedank ná Stutterheim-betogings
Betogings in die dorp het middel Oktober begin toe woedende, werklose jeugdiges die strate ingevaar het en die Amahtlathi-munisipaliteit beskuldig het van nepotisme en dat beamptes poste verkoop.
‘Betogers’ verwoes DBV op Stutterheim
Die betreders het agter hulle aan gehardloop en op hulle geskree hulle gaan die huis afbrand met hulle daarin toegesluit.
Betogers steek vragmotors aan die brand
Die brandstigters het bosse langs die pad ingevlug nadat die polisie rubberkoeëls gebruik het om die skare uiteen te jaag.
Oproeriges brand vragmotor uit op Stutterheim
ʼn Groep oproeriges het Donderdag omstreeks 13:00 ʼn vragmotor wat sap vervoer het, aan die brand gesteek.
Stutterheim vir eers weer kalm
Ontstoke jeugdiges het die protesoptrede begin omdat hulle amptenare van die Amahtlathi-munisipaliteit daarvan beskuldig dat hulle omkoopgeld en seksuele gunste in ruil vir werkgeleenthede aanvaar.
Oos-Kaap: ‘Gewelddadige protesoptrede verbaas nie’
“Mense wend hulle ál meer tot geweld en steek munisipale geriewe aan die brand om uiting aan hul frustrasie te gee.”
18 betogers vas ná geweld in Oos-Kaap
“Ek is nie ten gunste daarvan dat mense geriewe aan die brand steek nie, maar as dit die manier is om die owerheid te oorreed om ons ernstig te neem, laat dit dan so wees.”
Soektog na vermiste Stutterheim-baba eindig tragies
Die eenjarige seuntjie, wat verdwyn het nadat sy ouma hom glo alleen in die veld naby Stutterheim in die Oos-Kaap gelos het, is dood gevind.
Steeds geen teken van vermiste baba
Die soektog duur nog voort na die eenjarige seuntjie wat verdwyn het nadat sy ouma hom glo alleen in ʼn veld naby Stutterheim in die Oos-Kaap gelos het.
Baba verdwyn ná ouma hom in veld los
Die Oos-Kaapse polisie het die publiek versoek om ʼn baba te help opspoor wat verdwyn het nadat sy ouma hom glo alleen in ʼn veld gelos het.
Ma en boer wat dogter vir seks gebruik swaar gestraf
ʼn Boer van die Oos-Kaap en ʼn ma van Stutterheim is swaar gestraf nadat die vrou haar dogter, toe 11 jaar oud, aan die boer verskaf het vir seksuele doeleindes.