Bosbok Ses Films wat voorheen rolprente soos Roepman en Verraaiers na die grootskerm gebring het se nuwe Afrikaanse fliek, Stuur Groete aan Mannetjies Roux begin op 13 Desember 2013 by teaters draai.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Stuur Groete aan Mannetjies Roux"
Stuur groete aan Mannetjies Roux
Hierdie eietydse liedjie uit die pen van Christopher Torr oor die rugbyheld is onder andere deur Laurika Rauch opgeneem.