“Die ingenieurspan het dae aaneen gewerk om noodsaaklike komponente van die kragverspreidingstelsel te herstel.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Substasie"
Video: Jozi sonder krag ná substasie brand
City Power waarsku dat daar intussen verskeie kragonderbrekings in die gebied kan wees.
Pretoria in donkerte weens brand, tegniese probleme
Beurtkrag is intussen gekanselleer in dié stad
Video: Sabotasie dalk rede vir substasie-brand
ʼn Video het aan die lig gekom wat toon dat die oorsaak van die reusebrand by die Eikenhof-substasie, wat talle Johannesburgse woonbuurte sonder elektrisiteit én watertoevoer gelaat het, moontlik die gevolg van opsetlike sabotasie was. Kyk die video hier.
Tegniese span ‘werk onverpoosd’ ná substasie brand
“Weens veiligheidsredes en die werk wat vanoggend voortgesit word, moes ons die kragkabel eers weer afskakel om die werk te voltooi.”
Substasie-brand: Krag in sekere dele herstel
Daar sou deur die nag tegnici op die toneel besig wees in ʼn poging om die beskadigde infrastruktuur te herstel.
Pta-Oos-kragkrisis: Toevoer in fases aangeskakel
Tegnici van die Tshwane-metro het Dinsdagaand weer begin om die kragtoevoer na dele van die ooste van Pretoria stelselmatig aan te skakel.
Pta-Oos-kragkrisis: Kabeldiefstal kniehalter herstelwerk
Tussen kabeldiefstal en tegniese probleme spook tegnici van die Tshwane-metro om volle kragtoevoer te herstel na gedeeltes in die ooste van die stad.
Krag gedeeltelik aan in ooste van Pta
As alles volgens plan verloop en kwaaddoeners nie weer ʼn stok in die wiel steek nie, behoort kragtoevoer vandag herstel te wees na al die woongebiede in die ooste van Pretoria waar inwoners sedert Dinsdag sonder elektrisiteit moes klaarkom.
Foto’s: Inwoners maak harte (en beursies) oop vir substasie-werkers
Inwoners van Pretoria-Oos word geloof vir hul goedhartigheid terwyl werkers spook om ʼn substasie, waar ʼn brand vandeesweek uitgebreek het, te herstel.
Dele van Pretoria tot dán sonder krag
“Die span het aanvanklik die omvang van die skade onderskat.”
Video: Talle sonder elektrisiteit ná brand by Pta-substasie
Kyk hier watter buurte tans sonder elektrisiteit sit.
KZN-man brand erg by substasie
’n Man het Donderdag ernstige brandwonde opgedoen by ’n substasie in Edendale, Pietermaritzburg.
Foto’s: Talle Centurion-buurte sonder krag weens vandalisme
Talle woonbuurte in Centurion is sonder elektrisiteit nadat ‘n substasie in die omgewing onder vandale deurgeloop het.