Die ent na Robbeneiland wat as die “Island Escape” bekend staan, is niks minder nie as uitmergelend. Só word dit deur ʼn elite oopwater-swemmers beskryf.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Suid-Afrikaanse Beenmurgregister"
Internasionale kankerdag: ‘Stamselle skenk nes bloed skenk’
Daar is soms nog ʼn wanpersepsie oor die skenk van stamselle. Baie mense is onder die indruk dat ʼn groot, dik naald êrens in jou lyf gedruk word om stamselle te verkry – dit is beslis nie meer die geval nie.
Een uit 100 000 vir kankerpasiënte
Die liedjieskrywer en sanger, Ruan Wepener, het saam met die fotograaf Deon van Wyk, die musiekvervaardiger Marius Brouwer en die Burley Boys, ʼn liedjie genaamd “Een uit ‘n 100 000” bekendgestel om bewustheid vir die nie-regeringsorganisasie, The Sunflower Fund, te bevorder.