“Om te sê ‘maak dood ʼn groep mense op grond van hul ras’ is haatspraak. Maar om ʼn vlag te vertoon, is nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes"
KZN-seun aan matrikulant: ‘Jy moes in die Jodeslagting gesterf het’
ʼn Ander seun val hom in die rede en vra: “Wat noem ʼn mens ʼn vlieënde Jood? Rook!” waarna die groep lag oor dié verwysings na die manier waarop die Nazi’s deur verbranding met die oorskot van slagoffers van die doodskampe weggedoen het.