Die departement van openbare ondernemings het die ooreenstemmende portefeuljekomitee daarvan beskuldig dat hy die publiek mislei deur te probeer skimp dat daar onbehoorlikheid rakende die mislukte SAL-transaksie was.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Suid-Afrikaanse Lugdiens"
SAL-transaksie van die baan
Die ooreenkoms waarvolgens Takatso Aviation 51% van die Suid-Afrikaanse Lugdiens sou koop, is van die baan. Gevolglik sal die lugredery nou weer 100% aan die staat behoort.
Vakbonde waarsku oor groot werksverliese by Mango
Die ineenstorting van Mango kan lei tot 708 werksverliese en vakbonde sê dit gaan na die res van die bedryf oorspoel omdat Mango tot duisende werksgeleenthede in die waardeketting bydra.
Driekwart van SAAT nou hul werk kwyt
“Ons is net mense. Ek het kinders, ʼn gesin. Ek moes mense in die oë kyk, broodwinners, en sê ‘jammer, jy het môre nie meer werk nie’.”
SAL weer in die lug
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens se eerste vlug in 18 maande het Donderdag opgestyg.
Drie grotes binnekort terug in die lug
Daar lê ongetwyfeld ’n opwindende tydperk vir die sektor voor soos die ander lugdienste van die krukkelys af terugkeer. Maar die speelveld is allermins gelyk.
SAL ‘binnekort’ weer in die lug
Die departement van openbare ondernemings het terugvoer aan die parlement gegee oor die stand van sake by verskeie sukkelende staatsinstellings.
OBK ‘finansier nie’ nuwe SAL
Die OBK besit wel 30% van Harith General Partners, een van die lede in die nuwe konsortium wat ʼn 51%-belang in die SAL sal besit.
SAL se konsortiumvennoot: Meer vrae as antwoorde
Die nuwe strategiese ekwiteitsvennoot vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) kan dalk te min te laat wees vir die bankrot lugdiens en daar is talle vrae oor dié ooreenkoms.
Regering voortaan minderheidsvennoot in SAL
Die Takatso-konsortium sal voortaan moet pa staan vir enige geld wat die redery benodig en het reeds sowat R3 miljard in die redery belê.
SAL se sakeredding afgehandel, maar ‘werk nog nie klaar’
Airchefs, SAAT en Mango kan egter steeds in die slag bly.
SAL se vlieëniers staak die eerste keer ooit
Anders as gewoonlik, wanneer stakers daarop aandring om hul werk te behou of hul diensvoorwaardes te verbeter, dring die SAL-vlieëniersvereniging daarop aan dat sy lede afgedank word.
BLO kap terug oor ‘obsessie’ met SAL
“Die BLO weier om by politieke gevegte betrek te word. Die BLO is nie ʼn politieke party nie en stel glad nie daarin belang om daarby betrokke te raak nie.”
Geen ‘spesiale regulasies’ vir SAL – Lugvaartowerheid
Die SAL se sakereddingspraktisyns het die bespiegeling oor die voorval verwerp en sê die vlieëniers het die nodige gepaste stappe gedoen.
Ondersoek SAL se ‘gevaarlike’ entstofvlug na Brussel – DA
ʼn 90 ton-berekeningsfout is glo op ʼn SAL-vlug, wat entstof in Brussel moes gaan oplaai het, gemaak.
SAL-sakeredders daag nie by Skoor op
Die DA sê 18 maande het nou verloop sonder enige “redding” van die Suid-Afrikaanse Lugdiens.
SAL mag vlieg vir entstof
Die SAL gaan “binnekort belangrike verantwoordelikhede in nasionale belang begin nakom”.
G’n meer direksievergaderings vir Dudu
Myeni, wat nou uit alle direkteurskappe moet bedank, het aangevoer dié posisies is haar enigste bron van inkomste.
Outa terug in hof teen ‘misdadige direkteur’ Myeni
Myeni, glo ʼn noue bondgenoot van oudpres. Jacob Zuma, was tussen 2012 en 2017 voorsitter van die SAL.
Vlieëniers vaar uit oor hul ‘sondebok’ by SAL gemaak word
“Die SAL is op vlieëniersvlak die mees getransformeerde lugredery in Suid-Afrika.”