Die departement van openbare ondernemings sê dit is die enigste manier om die SAL te red.
Alles vir die sleutelwoord "Suid-Afrikaanse Lugdiens"
Private sektor toon belangstelling in hervormde SAL
Die SAL se krediteure stem na verwagting Donderdag oor die voorgestelde sakereddingsplan.
Minister ‘oneerlik’ oor SAL
Vakbonde sê hulle het alle vertroue in die departement van openbare ondernemings en veral die minister, Pravin Gordhan, verloor.
SAL-sakereddingsplan ‘nie voldoende’ – regering
Die plan behels glo dat die meerderheid van werkers afgelê word en kan die regering nóg miljarde rande kos.
SAL-sakeplan weer uitgestel
Dit is die vyfde keer dat die bekendstelling van die sakeplan uitgestel word.
Nóg R21 miljard glo op pad na SAL
Die sogenaamde “nuwe SAL” sal in die eerste drie bedryfsjare glo teen ʼn verlies van amper R20 miljard bedryf word.
Die SAL-sage: Die geveg om idees en die eie belang daaragter
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se ondergang het nie oornag plaasgevind nie aangesien die lugredery al vir langer as ʼn dekade ʼn verliesmakende onderneming is, skryf Derek Mans en Gideon du Plessis.
Comair-sakeredders stippel pad vorentoe uit
Die redery se sakereddingspraktisyns glo daar is ʼn billike vooruitsig dat Comair gered kan word.
Vakbonde kap na SAL se sakeredders
Die vakbonde het aangebied dat hul lede se salarisse tydelik gesny word om die redery só te help, maar die sakeredders het glo die aanbod verwerp.
SAL: Sakeredders gaan appelleer teen besluit oor afleggings
Die arbeidshof het in die guns van die vakbonde Numsa en Sacca beslis en die afleggingsproses by die rederye vir eers gestuit.
SAL: Repatriasie , vragvlugte duur voort
Die SAL se sakereddingspraktisyns het voorgestel dat alle bedrywighede by die lugdiens Vrydag opgeskort word.
Afleggings by SAL nou in hof se hande
Die vakbonde voer aan die sakereddingspraktisyns het nog geen sakereddingsplan voorgelê nie en die afleggingsproses is gevolglik onregmatig.
Gordhan kap sakereddingsproses by SAL
Dit was nooit deel van die sakereddingsplan om bedrywighede by die SAL te begin afsluit nie.
Proses begin om SAL met nuwe lugdiens te vervang
“Die oorgang na die nuwe lugdiens gaan dalk opofferings, pyn en swaarkry tot gevolg hê vir almal wat betrokke is.”
SA Express voorlopig gelikwideer
Vakbonde wil egter steeds hê dat die regering finansiering van albei rederye moet oorweeg om uit hul huidige geldelike verknorsing te kom.
SAL: Sakeredders moet verduidelik
Die DA sê dit is tyd dat die minister hom aan die proses onttrek en die sakereddingspraktisyns toelaat om hul werk te doen.
Uitstel vir SAL-werkers oor skeidingsooreenkomste
Die lugdiens is al vyf maande in sakeredding en die R5,5 miljard finansiering wat in dié tydperk ontvang is, was reeds teen Maart opgebruik.
Vakbonde wil hof toe oor SAL-sakeredders
Die vakbonde sê die sakereddingspraktisyns moet ook verantwoording doen vir die geld wat hulle tot dusver gekry het om ʼn omkeerplan vir die redery in werking te stel.
Sakeredders: Net twee opsies vir SAL
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se sakeredders het gesê daar is net twee opsies vir die beleërde staatsonderneming oor.
SAL kry nie nog geld; dalk gesluit
“Die staat het die lugredery bankrot bestuur en sluit nou hul mislukking af.”